Nuttige Inligting

Ons wil graag hê dat ons pasiënte so ingelig as moontlik omtrent narkose moet wees, maar daar is nie altyd vooraf tyd daarvoor nie.

Heelwat algemene inligting en antwoorde is beskikbaar op die webruimte van SASA Wes-Kaap. Kliek gerus op die volgende skakels.

 

South African Society of Anaesthesiologists Western Cape

Pre-conditions for Anaesthesia

Anaesthesia Information

Questions & Answers

Ander belangrike mediese webruimtes:

Medical Information (Medi-Clinic website)

Epidural Anesthesia for Labor and Birth - Medications for Labor

Daar is ook verskeie ander verwysings oor narkose op die Internet beskikbaar. Gebruik 'n soekenjin soos Google om hiervoor te soek.