![]() |
||
![]() |
Drs Heyns en vennote is spesialis narkotiseurs gebaseer in die Noordelike voorstede van Kaapstad, Suid-Afrika. Die praktyk dek alle aspekte van narkose en kritiese sorg behalwe pediatriese kardiotorakale narkose en neonatale chirurgie. Pasiente met narkose of mediese probleme geskeduleer vir elektiewe chirurgie kan enige van die spesialiste op versoek spreek by ons kamers te Panorama Mediese Sentrum.
Hierdie webtuiste vertoon die beste teen 'n resolusie van 1024 x 768. |
|
|
|
||