 |
 |
Dokters: |
|
|
|
Dr P.D.S. Heyns (Fanus)
M.B.Ch.B F.F.A.(SA)
Dr Fanus Heyns is in privaat praktyk en 'n komiteelid van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Narkotiseurs.
Sy stokperdjies is die regmaak en herstel van rekenaars, en die bou van mikro-klein modelvliegtuie.
|
|
 |
 |
|
Dr P.L. Brand (Pieter)
M.B.Ch.B D.A.(SA) M.Med.(Anaes)(U.S.) Dip(Obst)
Dr Pieter Brand is in privaat praktyk en 'n deeltydse konsultant vir die Universiteit van Stellenbosch (Departement van Anestesiologie, Tygerberg Hospitaal).
Sy stokperdjies is rondtoer in Suider-Afrika en jag.
Hy hou daarvan om padwedlope te hardloop. |
 |
 |
|
Dr J.G. Steytler (Johann)
M.B.Ch.B D.A(SA) M.Med.(Anaes)(U.S.) B.Sc. (Aerospace Med)(Pret)
Dr Johann Steytler is in privaat praktyk en ook 'n deeltydse konsultant vir die Universiteit van Stellenbosch (Departement van Anestesiologe, Tygerberg Hospitaal). Hy werk by geleentheid ook as 'n lokum konsultant in die Verenigde Koninkryk.
Sy stokperdjies sluit fotografie en rondtoer in Suider-Afrika in. Hy het 'n handelsvlieniers-lisensie en vlieg as 'n vrywillige vlieënier vir die Rooi Kruis "Air Mercy Service".
Hy het reeds 'n Comrades marathon, Twee Oseane marathon en die Argus fietstoer voltooi, en het Kilimanjaro onlangs uitgeklim.
|
 |
 |
|
Dr F.A.J. Steytler (Floris)
M.B.Ch.B M.Med.(Anaes)(U.S.)
Dr Floris Steytler is in privaat praktyk en ook 'n lokum konsultant in die Verenigde Koninkryk en Kanada.
Sy stokperdjies is radio-beheerde sweeftuie, sterrekunde en rondtoer in Suider-Afrika.
Hy het 'n Comrades marathon, die Bergrivier, Puffer en Augrabies ultra-marathons voltooi asook die Epic, en aan die ysterman kompetisie in 2005 deelgeneem. Hy het ook Kilimanjaro uitgeklim.
|
 |
 |
|
Dr F.P. Rossouw (Francois)
M.B.Ch.B F.C.A. (SA)
Dr Francois Rossouw is in privaat praktyk en 'n konsultant in die Verenigde Koninkryk en Kanada.
Sy stokperdjies is kuns en verf, en hy is ook 'n deeltydse strokiesprent-kunstenaar.
Hy is 'n aktiewe fietsryer en het reeds 10 Argus fietstoere voltooi. Hy geniet ook swem.
|
 |
 |
|
Dr D.M. Conradie (David)
M.B.Ch.B M.Med(Anaes)F.C.A
Dr Dawid Conradie is in privaat praktyk en 'n lokum konsultant in die Verenigde Koninkryk en Kanada.
Hy is 'n aktiewe gholfspeler.
Sy stokperdjies is ski en boer.
|
 |
 |
|
Dr L. Schmidt (Liezel)
M.B.Ch.B. M.Med.(Anaes)(U.S.)
Dr Liezel Schmidt is in privaat praktyk en 'n lokum konsultant in die Verenigde Koninkryk en Kanada.
Sy het 10 Argus fietstoere en die Epic in 2005 voltooi.
Haar stokperdjies is wynproe, lees, musiek en kuns. |
| |
|
|
|
Dr S. Marais (Scholtz)
M.B.Ch.B F.C.A. (SA)
Dr Scholtz Marais is in privaat praktyk in die noordelike voorstede van Kaapstad, en is 'n lokum konsultant in Ierland, Kanada and die Verenigde Koninkryk.
Hy ry baie bergfiets en het ook al 'n Epic kompetisie voltooi. Verder is hy 'n aktiewe buite lewe mens.
|
|